Baie welkom aan die nuwe personeel wat in Januarie 2019 hier by Hoërskool Outeniqua begin het.
Ons glo julle sal dit baie geniet hier in Kwaggaland!
Jan
23
Baie welkom aan die nuwe personeel wat in Januarie 2019 hier by Hoërskool Outeniqua begin het.
Ons glo julle sal dit baie geniet hier in Kwaggaland!
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.