Lees gerus hier vir meer inligting om u kind aan lyn te registereer en meer inligting oor WKOD skooltoelatings en hulp bronne.
Hier is die link na die WKOD registrasies webtuiste.
https://admissions.westerncape.gov.za/admissions/login#
Vir meer vrae en inligting lees asseblief die FAQ bronne.
https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions-201920
Kontak die skool by info@outeniqua.co.za as u enige verdere inligting benodig of kontak die WKOD direk:
WCED kontaksentrum: 0861 923 322
wced.admissions@westerncape.gov.za
Eden & Central Karoo Distrik
Albie Ellman
Tel: 044 803 8300 | 044 803 8309
E-mail: Albie.Ellman@westerncape.gov.za