๐—ž๐—ช๐—”๐—š๐—š๐—” ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ-๐—”๐—™๐—ฆ๐—ž๐—ข๐—ฃ๐—™๐—จ๐—ก๐—ž๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
Woensdag, 4 Maart 2026 het ons die nuwe rugbyseisoen met โ€™n besonder spesiale afskopfunksie begin. Borge, ouers en afrigters het saamgekom om ons spanne en kapteins vir die jaar in styl te vier.
Dit was โ€™n aand van trots, waardering en groot opgewondenheid vir wat vir Kwagga-rugby voorlรช. Die kaptein en onderkaptein van elke span is aangekondig, en die hoofborge van elke ouderdomsgroep het die nuwe truie persoonlik aan hulle oorhandig, โ€™n waardevolle oomblik wat die spelers met groot trots sal dra.
Sterkte is aan al ons spanne en afrigters vir die seisoen. 2026 beloof om โ€™n jaar van groei, karakter en harde werk te wees. Ons sien uit na elke wedstryd, elke uitdaging en elke Kwagga-prestasie.
๐Ÿ™ โ€™n Groot Dankie aan al ons Borge
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke borg wat in ons spelers en hul toekoms belรช. Julle ondersteuning bou nie net spanne nie, dit bou jong mense se lewenspad.
๐Ÿฆพ EERSTESPAN BORGE
Africa Skills โ€“ Elsie, Marnus, Philip & Kobus Africa Skills
GIC โ€“ Zandri
We Buy Cars โ€“ Alexia
Arrie Nel โ€“ Wouter, Sonja & Johlize
Universal Kitchens โ€“ Clinton, Jakes & Louis
SCDF โ€“ Charl, Gareth & Candice
๐Ÿ‰ AFRIGTERS-BORG
Chery George โ€“ Charl Chery George
๐Ÿ‰ U.16A-BORG
Jetour โ€“ Tyren & Dean Jetour George – Tavcor
๐Ÿ‰ U.15A-BORG
Halfway Toyota George โ€“ Ty & JP Halfway Toyota George
๐Ÿ‰ U.14A-BORG
Top Gear โ€“ Ters Top Gear Sport
๐Ÿ’ผ ONDERSTEUNENDE BORGE
Nutritech โ€ข Caring Daisies โ€ข Fairtree โ€ข Pro Physio โ€ข Living Ball โ€ข Free State Apparel โ€ข
Snapp โ€ข Tessenderlo Kerley โ€ข Safari โ€ข Laeveld Agrochem โ€ข SuperSport Schools โ€ข
Provantage โ€ข Garden Route Radiation
๐Ÿ‘Ÿ JUNIOR WEEK โ€“ MEDIESE DIENSTE BORGE
Konica Minolta โ€ข Gattiโ€™s โ€ข Spar Wellington โ€ข Mahindra โ€ข GWM โ€ข Axxess โ€ข Spur
๐Ÿ’œ ONDERSFUNERKLUB: MONETรŠRE BORGE
Bossa Bossa George โ€ข George Herald โ€ข Albert Gerber โ€ข Van Deventer Van Deventer Inc โ€ข 1985 1ste Span
๐Ÿงฑ ONDERSTEUNERSKLUB: VERSKAFFERBORGE
Volmoed Stene โ€ข Steel & Pipes for Africa โ€ข PPP โ€ข Kirsten & Tulleken โ€ข Kloppers โ€ข
Stilbaai DIY Depot โ€ข Build It Mosselbaai โ€ข Paint Centre โ€ข Inovar Flooring โ€ข Blitsdruk โ€ข
Spaces Building โ€ข Dennis Plumbing โ€ข Herholdts Group โ€ข Bok Bakke โ€ข Valley Containers โ€ข Solar Ice โ€ข Wellington Spar โ€ข Outeniqua Brewery
๐Ÿ’œ Dankie dat julle saam met ons โ€™n seisoen bou waarop elke Kwagga trots kan wees.
Sterkte, manne! 2026 is julle jaar!