Henry

About Henry

This author has not yet filled in any details.
So far Henry has created 2 blog entries.

𝗞𝗪𝗔𝗚𝗚𝗔 𝗥𝗨𝗚𝗕𝗬-𝗔𝗙𝗦𝗞𝗢𝗣𝗙𝗨𝗡𝗞𝗦𝗜𝗘 𝟮𝟬𝟮𝟲

Woensdag, 4 Maart 2026 het ons die nuwe rugbyseisoen met ’n besonder spesiale afskopfunksie begin. Borge, ouers en afrigters het saamgekom om ons spanne en kapteins vir die jaar in styl te vier. Dit was ’n aand van trots, waardering en groot opgewondenheid vir wat vir Kwagga-rugby voorlê. Die kaptein en onderkaptein van elke span

By |2026-03-16T12:39:51+02:00March 12th, 2026|Rugby, Sport|Comments Off on 𝗞𝗪𝗔𝗚𝗚𝗔 𝗥𝗨𝗚𝗕𝗬-𝗔𝗙𝗦𝗞𝗢𝗣𝗙𝗨𝗡𝗞𝗦𝗜𝗘 𝟮𝟬𝟮𝟲

Hoerskool Outeniqua : 𝗠𝗨𝗟𝗧𝗜𝗙𝗨𝗡𝗞𝗦𝗜𝗢𝗡𝗘𝗟𝗘 𝗦𝗘𝗡𝗧𝗥𝗨𝗠: 𝗕𝗢𝗨𝗪𝗘𝗥𝗞 𝗢𝗣 𝗗𝗥𝗘𝗘𝗙!

Die grond beweeg en die masjiene brul. ons droom vir ’n splinternuwe multifunksionele sentrum neem dag vir dag meer vorm aan! Die afgelope paar weke is reuse vordering gemaak: Uitgrawing van die terrein Grondvoorbereiding Verwydering van ou strukture en versteekte grondlae Stabilisering van die bouarea Elke laag grond wat verskuif word, bring ons ’n tree

By |2026-03-12T08:00:00+02:00March 12th, 2026|Sport|Comments Off on Hoerskool Outeniqua : 𝗠𝗨𝗟𝗧𝗜𝗙𝗨𝗡𝗞𝗦𝗜𝗢𝗡𝗘𝗟𝗘 𝗦𝗘𝗡𝗧𝗥𝗨𝗠: 𝗕𝗢𝗨𝗪𝗘𝗥𝗞 𝗢𝗣 𝗗𝗥𝗘𝗘𝗙!
Go to Top