Ons bars uit ons nate van trots in Kwaggaland! 14 Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem. (more…)
Daar is twee dogters in graad 11 by Outeniqua Hoërskool wat deel geneem het aan Westelike Provinsie Hunter Field Target kampioenskappe. Hierdie twee dogters het eerste en tweede plek behaal.... lees meer →
Baie geluk aan twee van ons rugby afrigters wat gekies is in die volgende afdelings as afrigters: (more…)
Kwagga atlete behaal altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en 30 derde plekke. Daar was altesaam 9 rekords gebreek op die dag. Kwaggas het 8 van die 9 rekords... lees meer →
Twee Kwaggas het as Eden Kushengelaars van 9-15 Januarie 2022 te Struisbaai aan die Suid-Afrikaanse Kushengel Junior Kampioenskaptoernooi deelgeneem. (more…)
KWAGGAS OORHEERS HARTLOOP BYEENKOMS: Kwaggas behaal 121 472 Bekkertabel punte in die spankompetisie. Die naaste skool aan hulle behaal 70 349 punte. Kwaggas se puntetotaal aan die einde van die... lees meer →
Op 15 Januarie 2022, het die Kwaggas deelgeneem aan die mini Attakwas wat 'n half maraton van 52km behels. Alhoewel dit baie warm was het die Kwaggas baie goed presteer.... lees meer →
Stefan May (Graad 10) is onlangs gekies om aan SA Junior Hengel Kampioenskappe te Struisbaai 11-14 Januarie 2022 deel te neem. Baie geluk Stefan! (more…)
Drie oud-Kwaggas wat Suid-Afrika verteenwoordig in die 2020 Olimpiese Spele in Tokio, is ‘n astronomiese prestasie! Die Kwaggas by Hoërskool Outeniqua in George bars uit hul nate van TROTS. (more…)
Baie geluk aan die graad 12 Kwagga, Johann Oberholzer, met sy puik pluimbal prestasie. Hy is gekies om Suid Afrika te verteenwoordig in die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27... lees meer →