Hoërskool Outeniqua is baie trots op sy vyf SA Skole Rugbyspelers wat aangekondig is na afloop van die onlangse Cravenweek in Kaapstad! Hierdie prestasie is uitsonderlik en kan toegeskryf word... read more →
Baie geluk aan twee van ons rugby afrigters wat gekies is in die volgende afdelings as afrigters: (more…)
Jujade Coeries en Caston Michaels is deel van die SA Skole sewes span wat in die Capricorn Internasionale toernooi in Windhoek gewen het. Kwagga rugby is trots op hulle!
Ons 'back' julle, boys ... Hoërskool Outeniqua se eerste rugby- en hokkiespanne is vanjaar gerugsteun deur wonderlike onderlinge kameraderie en ondersteuning. Die twee spanne het mekaar se rûe letterlik deur... read more →