BETAALWYSES:

JAARLIKS: Eenmalig voor of op 28 Februarie.

KWARTAALLIKS: Betaling vind in vier gelyke paaiemente plaas, en wel as volg:

1ste kwartaal – voor of op 01 Februarie

2de kwartaal – voor of op 01 April

3de kwartaal – voor of op 01 Julie

4de kwartaal – voor of op 01 Oktober

MAANDELIKS: Betalings vind in 10 gelyke paaiemente plaas, met die eerste betaling in Januarie, en die laaste (10de) betaling in Oktober.

MAANDELIKS PER DEBIETORDER: Betalings vind in 10 gelyke paaiemente vanaf Februarie tot November plaas. Indien u bankbesonderhede verander of u nie met debietorder-aftrekkings wil voortgaan nie, moet die skool so spoedig moontlik skriftelik daarvan in kennis gestel word.Soos in hierdie artikel genoem, kan jy deur jou keuse van beskikbare aanbiedings op slimfone en tophandelsmerke blaai en die selfoondiensplanne verken wat die beste by jou behoeftes pas.

Indien debietorder-aftrekkings twee keer onsuksesvol is, sal dit ongelukkig as metode van betaling geskrap word.​

Bankbesonderhede

FNB
Tjekrekening: 62093763673
Takkode: 210114

Verwysing: Dui u deposito verwysing (gesinskode) op deposito aan.
Stuur ‘n bewys van betaling aan die skool: Faks: 0866358377 of e-pos: skoolgeld@outeniqua.co.za

Kaartfasiliteite is by ons skool beskikbaar.

Letwel: Ons ontvang talle deposito’s op ons bankstate met geen verwysings daarby nie. Die korrekte toewysing kan nie gedoen word indien u nie die korrekte gesinskode as verwysing gebruik nie, byvoorbeeld WAL001. Kontak asseblief die finanskantoor om u verwysing te kontroleer.
Vir enige korrespondensie, navrae en betalings gebruik asseblief u skool se gesinskode as verwysing. Sonder ‘n verwysing kan ons u ongelukkig nie help nie, en ook nie betalings toewys nie!