Grant Campbell van Hoërskool Outeniqua het op 29 Oktober die Netwerk 24 Uitblinkers prysuitdeling in Kaapstad bygewoon. Daar het hy 'n prys ontvang vir ' n 9de plek wat hy... lees meer →
Die Kwagga skaak span het deelgeneem aan die Weskaap Top skole skaaktoernooi in Ceres. Die top 2 skole in elke ouderdomsgroep in Eden/Metro/Overberg/Cape Winelands/Weskus/Sentraal Karoo het aan hierdie toernooi deelgeneem... lees meer →
BAIE GELUK AAN DIE VRL VAN 2020 Voor: Louisa Campher, Alanis Meyer, Rhodé Ferreira, Wynand van der Vyver, Nathan Jansen, Minke Katzke, Lente Treurnich en Amy Wessels. Tweede ry: Kelsey... lees meer →
BAIE GELUK AAN DIE KWAGGAS SE NUWE HOOFLEIERS Nikita Labuschagne (Onder hoofdogter), Annika van Santen (Hoofdogter), Lucian Rossouw (Hoofseun) en Sven Africa (Onderhoofseun)
Links bo na regs onder: Tinus Botes, Schalk Vermeulen, Estian de Kock, Tiaan Papier, Mnr. Els, Jean van Niekerk, Vuyo Maerman en Keagan Ganga
Links bo na regs onder: Jani Schmidt, Yzanne Potgieter, Jana Colyn, Chanté le Roux, Mev. Eygelaar, Izelle de Wet, Abigail Botha, Christine Houghton-Hawsley en Rohdé du Toit.
Ons 'back' julle, boys ... Hoërskool Outeniqua se eerste rugby- en hokkiespanne is vanjaar gerugsteun deur wonderlike onderlinge kameraderie en ondersteuning. Die twee spanne het mekaar se rûe letterlik deur... lees meer →
Tussen 16 – 18 Augustus 2019, was die Musiekdepartement na Montagu vir die jaarlikse Musiek-Kuns-Dans-Drama Jeugfees wat deur die RAD-Stigting aangebied word. Die Instrumentale Ensemble, Jazz-orkes en Vokale Ensemble het... lees meer →
Die Kwaggas se hokkie het met hul jaarlikse kragmetings teen York High afgesluit. Hierdie is ons grootste plaaslike derby. Die wedstryde was van hoë gehalte en die ondersteuning langs die... lees meer →
Kwagga leerders neem 17 Augustus deel aan Tienertoneel by die ArtsCape in Kaapstad. Die produksie se naam is “Hittegolf” en is geskryf deur Martyn le Roux. Dit is oorspronklik 'n... lees meer →