Hoërskool Outeniqua dokumente

Skool Aansoekvorm

Geliewe daarop te let dat die volgende dokumente die voltooide aansoekvorm moet vergesel:

  1. Afskrif van geboortesertifikaat van leerder;
  2. Afskrif van beide biologiese ouers se identiteitsdokumente;
  3. Afskrif van leerder se 2021 finale rapport
  4. Bewys van adres.
  5. ID foto/skool foto

Aanlyn proses by WKOD : https://wcedonline.westerncape.gov.za (sal oop wees vanaf 14 Maart 2022 tot 15 April  2022)

Beide aansoeke moet gedoen word – skool en aanlyn by die Departement.

Baie sterkte met die aansoekproses.

Skool aansoekvorm
Koshuis aansoekvorm
ONDERNEMINGSVORM 2022 OHS